Potgooi #13 – Deel 3 – Kreatiwiteit help genees!

Welkom by deel 3 van ons reeks : Kovid-proef jou emosionele gesondheid , met die tema- Kreatiwiteit help genees!
Dankie dat jy ingeteken het!
Kom ek herinner julle aan die ABC van emosionele gesondheid:A – Aanvaar en gee erkenning aan jou gevoelens deur ons gasspreker Euodia Sampson
Indien jy daardie episode gemis het, gaan luister dit HIER
B – Bly glo in die krag van jou keuses deur ons gasspreker Hilary van der WesthuizenIndien jy hierdie episode weer wil luister, kliek HIER

Vandag fokus ons op die C – Creativity/ Kreatiwiteit help genees.Ons normale reaksie op vrees vir baie van ons is paralise… Vandag gesels ons oor hoe aksie as antidote vir vrees kan dien.
Ons spesiale gas, Yvette Hess is ‘n skrywer, kreatiewe konsultant en ‘n skildenaar in die beeldende kunste wie se werk fokus op selfuitdrukking en sy deel haar ervaring as kunstenaar en hoe kreatiwiteit kan help met genesing. 
Yvette, dankie dat jy saam met ons is ..ons is baie opgewonde dat jy saam met ons kuier vandag!
[YVETTE – INSETSEL 1]
Yvette, jy is ‘n amazing kunstenaar… glo jy in die uitdrukking dat kreatiwiteit help met genesing?
[YVETTE – INSETSEL 2]
Wat omtrent die kreatiwiteitsproses stel ‘n mens in staat om emosionele verligting te vind?
[YVETTE – INSETSEL 3]
Hoe het kuns en kreatwiteit jou gehelp van waar jy was en waar jy nou is?
[YVETTE – INSETSEL 4]
Het jy advies vir enigeen wie deur emosionele seer gaan?
[YVETTE – INSETSEL 5]
Hoe kry mense jou werk in die hande?
[YVETTE – INSETSEL 6]
Yvette, jou courage is aansteeklik en met elke tree wat jy gee…gee jy iemand anders die moed om dieselfde te doen! Ek is absoluut geinspireer deur jou werk en ons almal sien uit na die hoogtes wat jou kunswerke nou en in die toekoms sal bereik!
PS! Nou wil ons graag van jou hoor – Reageer op hierdie epos en gee vir ons jou “review”, jou voorstelle en jou terugvoering oor hierdie tema! Die gassprekers sal baie waardeer om van jou te hoor! Stuur jou encouragement wat ons almal kan deel!  Gee jou advies oor emosionele gesondheid en dalk vra ek jou om jou storie met ons te deel met die volgende reeks!
Ek kan nie wag om van te hoor nie…al is dit net ‘n hallo! 
info@renearendse.com 
Jou grootste bewonderaar,
René